Windy Corner Renduif Klub
Die Nasionale klub sonder grense

Die enigste kompetiesie wat vir beginners en kampioene 'n tuiste bied.

Word vandag nog lid van die spesialiste klub en neem deel aan n 4 duif kompetisie met prysgeld van op tot R1500.00 per week Vir slegs R500.00 skema geld vir 19 wedvlugte. Mandjie jou duiwe by jou eie klub enige plek in die land
Wenners word bepaal op die
hok prestasie van jou eerste 4
duiwe. Wind, Berge, ligging
en oorvlieg het geen invloed
op die resultate, as 1 duif op
'n bepaalde plek in 'n sekere
tyd kon wees, teoreties kon
alle duiwe daar gewees
het.